Tag Archives: Die Antwoord

Lyrics: Enter The Ninja, Die Antwoord

Lyrics by NINJA and YO-LANDI VI$$ER Aai aai aai I am your butterfly I need your protection be my samurai I'm a ninja yo, my life is like a video game, I maintain when I'm in the zone one player, one life on the mic, limited time yo ninja, go! No fucking around I'm cutting down anyone in my path trying [...]
Gefile in Die Antwoord | Also tagged , | 9 Comments

Die Ninja se piel skud die interwebs in USA

Die Antwoord is besig om groot kak te maak oor die hele interweb. Amerika het hulle ontdek en dit gaan fokken mal. Watkykjy se server slat op die oomblik 220% traffic vir Februarie wat fokken rof is. Moenie worry nie, ons server sal nie ompoes nie. Ons maak soos die regering. Ons gooi geld na [...]
Gefile in Die Antwoord | Also tagged , , | 15 Comments