Check hom

Die Antwoord se nuwe short film – Tommy Can’t Sleep (met hulle dogter, Sixteen Jones)

In Die Antwoord deur griffin1 Eiertjies

Die Antwoord het ‘n nuwe short film, Tommy Can’t Sleep, release en hulle het ook sommer geskiem dis tyd vir hulle elfjarige dogtertjie, Sixteen, ‘n beurt te gee om in van hulle weird videos te wees. Sixteen Jones speel die rol van “Lil Tommy” en Jack Black feature as haar aansienlik meer demoniese eweknie, “Big Tommy.” Yo-Landi het die storie …

griffinDie Antwoord se nuwe short film – Tommy Can’t Sleep (met hulle dogter, Sixteen Jones)
Check hom

Die Antwoord se nuwe album, Mount Ninji and Da Nice Time Kid, disappoint fokken erg

In Die Antwoord, Watkykjy Reviews deur griffin4 Eiertjies

Die Antwoord – Mount Ninji and Da Nice Time Kid Die tyd het aangebreek dat Die Antwoord  moet begin besef dat hulle nou dieselfde level as Madonna bereik het. Nie die level van fame, accomplishment of financial security nie, maar die level van re-invention. Hulle het ‘n fokken creative ceiling getref en nogal hard. Wanneer jy hulle nuwe album, Mount …

griffinDie Antwoord se nuwe album, Mount Ninji and Da Nice Time Kid, disappoint fokken erg
Check hom

Die Antwoord – Suck on This Mixtape

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

Die Antwoord are back wiff a new mixtape, Suck on This. It are after dey releazed deir 2014’s Donker Mag album. Dis is de first trak, Dazed & Confused, and de okes from Die  Antwoord, Ninja and Yo-Landi skiem dat dis mixtape was produced by deir friend, GOD. Give for it a listen. It sound like dey smoke so much zol …

griffinDie Antwoord – Suck on This Mixtape
Check hom

Neill Blomkamp se nuwe movie, Chappie gaan befok wees!

In Wat is nuus? deur griffin3 Eiertjies

In Neill Blomkamp (Director van Distric 9 en Elysium) se nuwe movie, Chappie, vertolk Ninja en Yo-Landi (Die Antwoord) die rolle van twee kriminele wat Chappie, ‘n humanoid kidnap oppad na ‘n “Artificial Intelligence day of reckoning”. Dit klink fokken gevaarlik. Soos toe die Suidlanders gaan wegkruip het met blikkieskos en effies iewers op ‘n plaas buite Heilbron of iets …

griffinNeill Blomkamp se nuwe movie, Chappie gaan befok wees!