Check hom

Die Antwoord – Wat Kyk Jy?

In Die Antwoord deur griffin

Jissis ons is partykeer lekker deur die kak. Ons het eventually na meer as fokken twee maande agtergekom dat ons nooit Die Antwoord se tune "Wat Kyk jy?" op die nuwe revamped website gegooi het nie. Fok. Hierso is hy om na te luister. Dit sal ook onderdeur die Antwoord se buitekamertjie se deur gestoot word sonder 'n briefie om …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Wat Kyk Jy?