Check hom

Crowded House drummer slat neer

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Meisie Joan Rivers: "How did you decide on the name Crowded House?" Paul Hester: "It was the only one we could spell." Peter Hester van Crowded House faam, is die afgelope naweek gehang in sy huis gevind. Volgens berigte het hy aan depressie gelei. Hester word onthou as iemand wat vir homself kon lag (volgens mense wat kom ken), …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeCrowded House drummer slat neer