Tag Archives: crime

Ken jy hierdie Centurion perd?

Haai! Maandag is daar by twee huise in ons kompleks (Centurion) ingebreek. Twee huise se TV’s, Laptops, Playstations ens. is weggedra. Nou sit ek droebek by die huis en kan nie meer CNN kyk nie. Om een of ander rede is die ou voor die hek terwyl dit gebeur het en ons dink hy was besig [...]
Gefile in briewe | Tagged | 42 Comments