Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 21 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Fokkit, peeps! Hier is ons  nou by dag 21 – ons eerste dag van wat die lockdown se einde sou wees wat intussen verleng is. So van more af, klap ons ‘n ekstra twee weke en as mens kyk na die kak wat in Amerika aangaan, kan ek nie sien dat hierdie fokop vinnig uitgesort gaan word nie. Ek skiem …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 21 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 20 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

In plaas van vandag die fok in te raak vir Donald Trump se kontkopgeid oor hy geld weerhou van die World Health Organisation en omdat alles oor Oranje Jesus se fragile ego gaan, kyk eerder hierdie fokken snaaks video wat hierdie chick in lockdown gemaak het: Why is this so funny 😭😭😭 pic.twitter.com/3EXmwDKnEy — ♡ (@kenlyn_paige) April 14, 2020 More …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 20 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 19 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

So wat het jy die langnaweek geoden? Haha! Jirre, dit het nie eers soos ‘n langnaweek gevoel nie. Plus ek weet actually wat baie mense gedoen het – die fokken eier challenge. Jirre mense, stop dit. Dis fokken lame, veral die mense wat probeer harcore wees en die eiers deur hulle neuse opsnuif. Dis so fokken predictable. Weet jy wat …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 19 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 15 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Welkom by dag 15 van die 21-dae lockdown, of sy splinternuwe naam, dag 1 van dag 21 van die splinternuwe lockdown. Yup, Onse Prez het die regte ding gedoen en die lockdown met nog twee weke extend. Moenie fokken mal raak nie. Hou kop en bly binne jou fokken erf/huis/woonstel want die volgende drie weke raak fokken crucial om die …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 15 – Wat kan ek stream?