Check hom

Corporate Monster – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Ruairi Robinson is ‘n filmmaker met ‘n fantastiese nuwe horror movie! Corporate Monster is ‘n sci-fi horror kortfilm wat handel oor ‘n bra in die corporate wêreld wat sy kak verloor na hy sy werk verloor …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCorporate Monster – kragtige kortes