Justin Bieber – Bullshit! (Corne & Twakkie)

In YouTube Channels deur griffinRek jou bek

Hierdie is vir al die mense wat so vieslik is met daai meisie, Justine Bieber – 'n nuwe Corne & Twakkie episode. Check hom solank, want vandag gaan 'n kakbesige dag hier op Watkykjy wees. Ons bring so bietjie later vir julle 'n behind the scenes Van Coke Kartel exclusive, asook hulle nuwe music video en hopelik 'n befokte Bizarre …

griffinJustin Bieber – Bullshit! (Corne & Twakkie)
Check hom

Believe it ’cause it’s true. Corné en Twakkie in the house. Guy.

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Dis Satragaand en ek en Ali Baba is op soek na Diaz Tavern. Ons stop langs so Coloured bra met dreads oorkant die Kasteel, obviously uit ons bracket uit verdwaal. "Sorry bra, weet jy waar…" begin Ali. "Ja, dis die plek," reken die ou. Sien, die dude reken ons soek obviously vir Corné en Twakkie wat by Distri-X speel. Oh …

Chopper CharlieBelieve it ’cause it’s true. Corné en Twakkie in the house. Guy.