Tag Archives: conti

Liewe Continental Tyres…

Ek is nou nie 'n Conti, maar kan ek julle assblief vra om julle nuutse braaksel van 'n advertensie vir ewig en altyd van ons TV skerms te verwyder. Behalwe van die sound mixing wat klink of dit in 'n buitekamer in die mees Noordelike deel van Nigeria gemix is, het julle die mees non-descript [...]
Gefile in tv ad | Tagged | 16 Comments