Check hom

Coelacanth, The Black Cat Bones en Bittereinder stream ‘n ding raak!

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Dinge raak al hoe besiger, nê. So, ek gaan net so vinnige een vandag gooi. So many streams so little time. Wie het my moerse beïndruk die afgelope tyd? Die Coelacanth Drinking Club se live stream Saterdag op die Homestage platform was jare se pret. Jaco Mans het ge-joke dat baie van die songs Die Bones se B-span materiaal is …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
RolbeesCoelacanth, The Black Cat Bones en Bittereinder stream ‘n ding raak!