Check hom

Die Antwoord – Interview by Coachella (Xeni Jardin)

In Die Antwoord deur griffin

Hos-hos! Die Antwoord het die afgelope naweek in die overseas ge-jol by Coachella en die crowd van meer as 75000 mense het fokken bos gegaan. So much vir konte se teorie dat niemand na hulle sal luister of hulle sal verstaan nie. It are not matter, poes. Xeni Jardin, daai lekker goose van BoingBoing.net het weereens met Ninja en Yo-landi …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Interview by Coachella (Xeni Jardin)
Check hom

Die Antwoord – gangsta bier

In Die Antwoord deur griffin

Hierdie post is 63 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,648,937 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – gangsta bier
Check hom

Die Antwoord – 20 minute by Coachella

In Die Antwoord deur griffin

Hierso is so bietjie amateur footage van Die Antwoord by Coachella 2010 waar hulle ‘n 20 minute set gespeel het. ‘n Groter deel van Amerika weet nou fokken duidelik wie hulle is. Hulle het ook ‘n kief interview gedoen met Xeni van BoingBoing by Coachella Oasis – die larney next level spot behoort aan Merv Griffin. Ons sal nog hierso …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – 20 minute by Coachella
Check hom

Die Antwoord – Enter The Ninja (Live Coachella 2010)

In Die Antwoord deur griffin

Ons sal nog hierso gooi soos dit inkom. Witness the zefness: Check ook sommer Die Antwoord se kief backup dancers by Coachella. Fokken larney. Gelukkig is hulle nie overweight nie: Hierdie post is 123 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,648,937 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Enter The Ninja (Live Coachella 2010)