Tag Archives: clock watchers

Solidariteit bied aan: ‘n tranetrekker fotoverhaal

Kyk maats, mens kry kak ads op TV, radio en de interwebs en meer as dikwels gaan die boodskap verlore. En soms probeer adverteerders te hard met die booskap en baiekeer werk dit. Hier is vir julle 'n voorbeeld van iets wat nie werk nie… Ek weet nie wie met die copy vir hierdie ad vir [...]
Gefile in SA Companies, Snotstories, Zef zef zef | Tagged | 20 Comments