Check hom

Cara Delevingne – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Hierdie drie-en-twintig-jarige warm Britse bokkie is ‘n aktrise, sangeres en meerendeels ‘n model wat al op kakbaie magazines soos Vogue se cover verskyn het. As jy Grand Theft Auto jol, sou jy al haar stem ook gehoor het op een van daai radiostasies. Tit-bits: Joan Collins is haar peetma. Haar ouer sussie (29), Poppy is ook ‘n model. Sy het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCara Delevingne – Woensdag se warm bokkie