Check hom

Die Pan Perde en die 2021 Bull Run – dit was nou fokken dik pret!

In Snotstories, Travel deur griffinRek jou bek

Ons het julle reeds vanoggend vertel  van wat by die 2021 Weg Ry & Sleep Bull Run gebeur het, maar wil tog net ‘n spesiale post doen vir ons span stoetmerries wat by verre in die minderheid was in terme van deelnemers, maar ook by verre die coolste span. Die girls het nogal die koppe laat draai. Myne veral van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Pan Perde en die 2021 Bull Run – dit was nou fokken dik pret!
Check hom

Die jaarlikse Weg Ry & Sleep Bull Run is soos Oppikoppi vir karre en dit was kaklekker!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Maats, die Noordkaap is ‘n fokken ongenaakbare, droë plek. Dis daai section van jou Joburg na Kaapstad vlug wanneer jy by die venster uitkyk en net fokol in bruin sakerings onder jou skiem en reken: “Jirre…”. Een van daardie streke is Vanwyksvlei. Verlore en vergete, amper. Dis asof Vanwyksvlei al Prieska se ou, verslete skoolklere as hand-me-downs gekry het en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie jaarlikse Weg Ry & Sleep Bull Run is soos Oppikoppi vir karre en dit was kaklekker!
Check hom

Laaste fun recap voor die Pan Perde volgende week vertrek vir die 2021 Bull Run in Van Wyksvlei!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Julle weet dit teen hierdie tyd seker al, maar die Pan Perde is ‘n all-girls team wat vanaf 7-10 Oktober, 2021 aan hulle derde Bull Run gaan deelneem by Vanwyksvlei in die Noord-Kaap. Watkykjy volunteer as hulle media partner en ons gaan hierdie jaar saam met die span merries na die Bull Run om alles te dokumenteer en ‘n video …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaaste fun recap voor die Pan Perde volgende week vertrek vir die 2021 Bull Run in Van Wyksvlei!
Check hom

Watkykjy interview die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem van 7-10 Oktober!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Die Pan Perde is ‘n all-girls team wat vanaf 7-10 Oktober, 2021 aan hulle derde Bull Run gaan deelneem by Vanwyksvlei in die Noord-Kaap. Watkykjy volunteer as hulle media partner en ons gaan hierdie jaar saam met die span merries na die Bull Run om alles te dokumenteer en ‘n video aan mekaar te sit van die hele storie. Fok, …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinWatkykjy interview die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem van 7-10 Oktober!