Check hom

Klankbane van die lewe

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Slyt Ons is gelukkig; nog nooit vantevore was so wye verskeidenheid musiek op ons vingerpunte beskikbaar nie. Ek het tot hierdie gevolgtrekking gekom terwyl ek MTV op die TV kyk en MP3’s luister op die rekenaar. Wat speel nou? Ferry Corsten se “Fire” op MTV en PJ Harvey se “Beautiful Feeling” op die komper. Ferry Corsten kan fokof. Dink …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeKlankbane van die lewe