Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Net ‘n vinnige announcement aangaande ons fondsinsameling vir Brixton: Ons staan sover rofweg op R75k wat inbetaal is, wat absoluut befok is. Ons dink aan nog so paar planne om vir die man zak in te samel. Laat weet ons watter een van hierdie julle fancy tickle: ‘n Gig in Kaapstad met ‘n spul bands (die bands wat wil jol …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!
Check hom

Die Bucks vir Brixton gig was een moerse sukses!

In Aankondigings deur griffin

Jirre maats, julle harte is fokken groot. Ons het gemanage om net onder R17k te maak by die hek vir Brixton Barnard se benefit gig. Dis nou wat oorgebly het na expenses vir die sound engineer en die gawe ou wat die hek vir ons beman het. Die geld word aangewend vir sy hospitaalonkostes en om vir sy operasie te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Bucks vir Brixton gig was een moerse sukses!