Check hom

Website is sommer spicurious

In Briewe deur griffin

Hallo Griff, Julle nuwe website is sommer spicurious, 10 punte vir Anja! Ek het een probleempie though. As ek die site op my selfoon browse laat dit my nie toe om op die links te click nie. Dus kan ek nie vir my tjommies julle stories wys as ons om die vuur uit kakpraat uit hardloop nie. As jy minder …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWebsite is sommer spicurious
Check hom

Watkykjy gee my ‘n vet horing

In Briewe deur griffin

Liewe WatKykJy. Ek smaak julle nuwe saait poes baie. Dis vir my moeilik om al die horings wat die saait vir my gee by die werk weg te steek so nou dra ek maar 3 onderbroeke want dan is die kontoere platter en daar is ook nie genoeg bloed om die mas te hys nie. Al wat my pla is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy gee my ‘n vet horing
Check hom

So paar briewe, so paar responds

In Briewe deur griffin

Moerse dankie vir die Outlook file wat al die rugby en fifa datums in, maar ek wil die ding in my Google Calendar import maar hy wil nie.  Ek het headers geadd en die ding as ‘n csv gesave maar dit will vir fokkol werk. Help asseblief? Niemand gebruik outlook anyway nie, gmail is die shit. Thanks werner griff se …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo paar briewe, so paar responds