Tag Archives: brendon

‘n Ope brief aan Sebastian Vettel

Geagte Sebastian Vettel Fok jou. Vir alles. Op November 28, 2011, het Vent Venter ‘n hartroerende brief aan Jacques Kallis gerig oor die hartseer wat hy in sy lewe veroorsaak het. Vanaand, op 26 Maart, 2012, voel ek elke emosie wat Vent ervaar het toe hy sy brief geskryf het. Sebastian Vettel is ‘n doos. […]
Gefile in briewe | Also tagged | 7 Comments