Check hom

Lady Gaga braai

In Fokken Zef Videos deur griffin

Maybe het Lady Gaga hierie outjie op Watkykjy gesien verlede jaar toe sy besluit het om haarself vol vleis te pak. Ons tune hom sommer weer, aangesien die hele land vandag aapkak gaan en alles wat 'n stert het gaan braai saam met pap, slaai en brannas. Hierdie post is 60 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLady Gaga braai