Check hom

Braailympics met Braaiboy

In Fokken Zef Videos deur griffin6 Eiertjies

Somer is om die draai en dit beteken aansienlike warmer weer en baie meer buitelig aktiwiteite. Veraal braai. Jirre, dis fokken lekker om te braai. So bietjie dier op vuur gooi. Net voor die Olympics klaargemaak het, het ons so bietjie by Braaiboy gaan kuier om sy Braailympics uit te check. Jy hoef mos nie net stil te staan as …

griffinBraailympics met Braaiboy
Check hom

Braaivibes met Yesterday’s Pupil

In Fokken Main Videos deur griffin8 Eiertjies

So, met die oog op 'n mobile TV channel wat ons vir Watkykjy beplan om een of ander tyd voor die aarde vergaan te launch, het ons vinnig 'n pilot gaan skiet en moerse haastig en laatnag aanmekaar gesit. Ons kan dit net sowel met julle deel. Met Braaivibes gaan ons by so paar muso's se huise kuier en met …

griffinBraaivibes met Yesterday’s Pupil
Check hom

Score ‘n “King of The Braai” hamper met Braaiboy

In Kompetisie deur griffin15 Eiertjies

Score 'n "King of The Braai" hamper ter waarde vqan net onder R500 met Braaiboy Braaiboy en Netflorist het vir ons 'n hamper gegee om op Watkykjy weg te gee. Jy het tot Vrydag 10 Junie kans (tot net voor ons duik) om in te skryf. Al wat jy moet doen is om vir ons jou zefste braaifoto in te …

griffinScore ‘n “King of The Braai” hamper met Braaiboy