Check hom

Ruggas en Braaiplan met Kortbroek en BraaiBoy.

In Sport deur Kaptein Kortbroek2 Eiertjies

'n Engelse vriendin vertel my eenkeer die twee woorde wat nêt in Afrikaans presies reg klink, is "kuier" en "wroeg". Ek reken dis nie om dowe neute nie, want dis einste die twee dinge wat Afrikaanse mense met mening kan doen. En Superrugby-tyd word daar so al om die ander week gekuier of gewroeg. Verlede week, natuurlik, was daar al …

Kaptein KortbroekRuggas en Braaiplan met Kortbroek en BraaiBoy.
Check hom

Braaiboy in outer space

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Braaiboy is nogal moerig. Die outer space aliens het sy lapa kom opfok. Hy kan hulle nie eers bel nie want selfoonoproepe na space is fokken duur. Die laaste uitweg is om deur Axe Apollo Space Academy se outjies getrain te word sodat hy so paar PKs kan gaan uitdeel tussen die outjies van outer space. So paar pielewappers sal …

griffinBraaiboy in outer space
Check hom

Braaiboy klap vandag ‘n Guinness World Record

In Fokken Main Videos deur griffin2 Eiertjies

Ons is besig om BraaiBoy te help om die Guinness World Record te breek vir die langste braai aneen. Die current rekord staan op 32 ure en sover het BraaiBoy net oor die 25 ure straight gebraai, so hy behoort die rekord te laat span teen 18:00 se kant vanaand. Hy gaan moerse hard try om sestig ure te slaan, …

griffinBraaiboy klap vandag ‘n Guinness World Record

Oppikoppi. Sweet thing. Twee video’s.

In Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Hierdie mag jou dalk 'n idee gee van wat by Oppikoppi aangegaan het as jy nie daar was nie of dalk heeltemal buite jou bracket was toe jy daar was maar nie regtig daar was nie… Braaiboy het ook in Mordor/District 9 (wat jy ookal die badlands wil noem) gaan rondloop en vir die prawns/mense/vuilgat Gawies verniet gaan kos en …

griffinOppikoppi. Sweet thing. Twee video’s.