Check hom

Trompie episode 6 – Goeie Dade

In Movies en TV deur griffin

Nadat ons jou al die Afrikaanse Pinocchio in die wêreld gegee het, is dit tyd om nog ‘n goue oue op te dis. Vir die volgende ses weke sal ons elke week vir jou ‘n Trompie episode drop. Dit was dik lekker in die 80s gewees, maar fokkit, check hoe lame is dit as mens nou na dit terugkyk. Intussen …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTrompie episode 6 – Goeie Dade