Check hom

Blame die ref, ou Baksteen.

In Sport deur Kaptein Kortbroek3 Eiertjies

Ou Baksteen het tydens Saterdag se Bok game op Kings Park weer behoorlik sy ligpienk olifant size onderbroek vir die ref bevuil, maar hy was ook voor in die koor toe Richie McCaw met ‘n slinkse move die Bokke op op Ellis Park uitoorlê het. Baksteenman was veral boos toe die Pumas ons die naweek met daai quick-tap try vir ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekBlame die ref, ou Baksteen.
Check hom

Meyer bly ons man, al maak hy donners dikwels droog.

In Uncategorized deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Die Wallabies het eergister die Bokke 24-20 geklop en elke rugbyliefhebber is meer as ‘n bietjie boos dat ons ‘n 10-punt voorsprong in ‘n kewssie van minute so kon wegmoer. As jy gou deur jou Vleisbroek gaan sal jy sien die Bokbreier se kop is weer op ‘n blok – elke Jan Rap en sy maat skiem dit is sy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekMeyer bly ons man, al maak hy donners dikwels droog.
Check hom

So bietjie ’95 rugby world cup nostalgie.

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Fokken once. Joburg met ‘n moerse airplane wat oorvlieg en Madiba Magic en parties vir myle in die strate en die wêreld wat ons een moerse high-five gee omdat ons nou so befokte democratic land geword het en ons nou ewesieklik vergeet het hoe die Caspirs nog net die ander dag deur die townships gedreun het. ’95 my bra! En …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSo bietjie ’95 rugby world cup nostalgie.
Check hom

Hoe bly is ons nou dat die Bokke verloor het?

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Voor ek begin kots oor kak rappie, wil ek net verduidelik dat kak rappie ook die rede is waarom ons so bietjie minder belangstelling in die game begin toon het. Superbru suig dik zaber want jy moet deesdae eerder kyk wie die ref is voor jy jou raaiskoot kan maak. Nee donner. Back to business – as jy die storie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekHoe bly is ons nou dat die Bokke verloor het?