Check hom

Check your ballas, boet! #fafchallenge

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Head over to the Plumlist if you want a piele weekend of entertainment. Here is our weekly top 10 to make your search for online streaming entertainment a little bit easier: #10 The Act offers one bizarre twist of you-can’t-make-this-up after another The truth, they say, is stranger than fiction – closely followed by “you can’t make this stuff up”. …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinCheck your ballas, boet! #fafchallenge
Check hom

Kortbroek sien sy sangoma voor die World Cup Rugby play-offs

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Die Bokke gaan teen Engeland in die World Cup final jol en dit gaan ‘n epic battle wees. Geemente, dit is so aan my bekendgemaak deur Magwaps Skosana, die trans-sexual vegan sangoma hier op Asbokfontein. Check, toe Griff my tune ons drop hierdie previews elke tweede week het ek geskiem, “Piele, dit gaan maklik wees!” Maar nou dat dinge next …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekKortbroek sien sy sangoma voor die World Cup Rugby play-offs
Check hom

Sit maar jou bucks op die Bokke vir die Rugby World Cup in Japan, my bra!

In Sport deur Kaptein Kortbroek2 Eiertjies

Net gister het een van daardie standaard laerskoollatte – ja daai wat alewig op een of ander fokken toer gaan – my oortuig om ‘n loodjie vir Saterdag se World Cup game teen die All Blacks te koop: “Middag oom, as oom die telling regraai kan oom ‘n bottel Johnny Walker Black Label wen” Ek was like: “my donner, Russel, …

Share dit faktap
  • 36
  • 12
  • 9
  •  
  •  
  •  
    57
    Shares
Kaptein KortbroekSit maar jou bucks op die Bokke vir die Rugby World Cup in Japan, my bra!
Check hom

Springbokskok so voorspelbaar soos ‘n 7de Laan storielyn

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Koppe moet rol! Dit is die coach se skuld. Dit is SARU se skuld. Dit is transformasie se skuld. Fokkit, dit is selfs my bleskopbuurman se skuld want hy het laasweek in sy dronkenskap per ongeluk sy beste pêl se vrou in die swembad gezaber. Die antie maak asof niks gebeur het nie. Sulke volstruis vibes. Volgens Kobus Wiese se Twitter …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSpringbokskok so voorspelbaar soos ‘n 7de Laan storielyn