Check hom

Boek launch – Een stad, drie rooikoppe, sewe dae

In Watkykjy Gigs deur Chopper Charlie

Vir dié van julle damduikertjies wat in Slaapstad woon, is daar vanaand 'n stukkie kulturele baardpie om aan te knaag. Chopper se vrou en haar suster launch vanaand hulle eerste boek, Een stad, drie rooikoppe, sewe dae by die Book Lounge in Roelandstraat, net oorkant die Kimberley Hotel. En voor julle in julle chinos kak oor dit 'n boek is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieBoek launch – Een stad, drie rooikoppe, sewe dae