Check hom

Boargazm, die metalvarke van Wolmer by Oppikoppi 22

In Oppikoppi deur griffin

Boargazm gaan hierdie jaar groot gaan by Oppikoppi. Die ouens het laat weet dat hulle die Vrydagaand van die Oppikoppi festival die Bruilof stage so bietjie gaan inkleur met wack wardrobe, props, ligte, kanonne en colabs met ander artist. Hulle gaan ‘n goeie dosis Wolmer Metal oor die bosveld gaan smeer. Ek het hulle so paar jaar terug vir die eerste keer live …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBoargazm, die metalvarke van Wolmer by Oppikoppi 22
Check hom

Die recon mission in die Vreesfabriek

In Snotstories deur griffin

Woorde: Griffin, Rolbees & Chris Danger ThunderVolt Prentjies: Big H Die H-Mobile se soniese knal onderbreek Waterkloofriffraff  se stilte en so paar Hadeda’s klap verward vlerk in verskeie ritings tot hul hoogtevreeskrete flou uitdoof soos hulle oor die bome verdwyn, moontlik op ‘n mission op pad na die volgende subarban kar se neus om met pers kak te versier.  Die enorme …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie recon mission in die Vreesfabriek