Check hom

Dis weer Tweefontein Melkery se year end function met Even Cowgirls Get The Blues (Part VII)

In Watkykjy Gigs deur griffin

Ons noem dit nou sommer maar Die Melkery se jaareindfunksie want dis nou al die sewende jaar in ‘n ry wat die South African Blues Society hierdie jol aanbied. Even Cowgirls Get The Blues Part VII is die beste low-budget mini festival tipe party wat op ‘n plaas gebeur, met die beste entertainment wat jy hierdie tyd van die jaar sal …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinDis weer Tweefontein Melkery se year end function met Even Cowgirls Get The Blues (Part VII)
Check hom

Die Blues is heel gesond in Suid-Afrika

In Rolbees Reviews deur Rolbees

As jy dink al die kief blues festivals en shows is net in die Kaap, dan is jy verkeerd! Dit word al hoe meer en al hoe beter in die Noorde. Hierdie think piece (of wat mens dit ookal noem) het begin by Tweefontein Melkery net so paar minute uit op ‘n grondpad, af van die R35 daar naby Kempton …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDie Blues is heel gesond in Suid-Afrika
Check hom

“Bunch of kids thought Narrow House was a pretty funny name for a blues album until I told ‘em it’s just another name for a grave” – Doc Maclean

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Doc Maclean – Narrow House “Blues Rock Review once said my songs are only about death and dismemberment. That’s not true at all. They’re also about addiction and heartbreak” – Doc Maclean Dis die eerste keer dat ek ‘n album van ‘n oorsese blues legend op Watkykjy? review. Om nie eens te praat daarvan dat ek die bra kon ontmoet …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Rolbees“Bunch of kids thought Narrow House was a pretty funny name for a blues album until I told ‘em it’s just another name for a grave” – Doc Maclean
Check hom

Die blues het gekook in Snor City

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Ons het verlede week uitgesak by Arcade Empire in Pretoria en moontlik een van die beste live gigs van 2016 gesien. ‘n Watkykertjie, Towerjas, het sommer liries geraak en Big H het soos gewoonlik vir ons kiekies gekap. Woorde – Towerjas Kiekies – Henry Engelbrecht Ek is verlede Vrydag bewys dat die local musiekindustrie definitief nie in sy moer in is nie, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeDie blues het gekook in Snor City