Check hom

Tom Petty fans, hier is ‘n klompie kaklekker gigs vir julle in Gauteng!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Tom Petty was ‘n ware rocker gewees. Hy was ‘n ware rebel en ‘n rock superster van die 80s wat geweier het om te platemaatskappye se piele te suig en het meer as 30 jaar lank met sy musikale vision gerol, tot en met sy ontydige dood in 2017. Jy sal hom nooit weer in concert kan kokkenodge nie, so …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTom Petty fans, hier is ‘n klompie kaklekker gigs vir julle in Gauteng!
Check hom

“Ons gaan julle nou baie hard rots!” – Blood Brothers 2018

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Woorde: Rolbees Kiekies: The Image Engineer In die begin het die gode die blues, sweet soul en fifties rock and roll geskep. Voor dit was musiek maar vormloos, leeg en daar was te veel verveeldheid by konserte. Na ‘n paar gigs het die gode getune: “Ok, laat daar nou rock, punk en metal wees!” en goeie bliksem, daar was! Rumour …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Rolbees“Ons gaan julle nou baie hard rots!” – Blood Brothers 2018
Check hom

Blood Brothers is hierdie Saterdag in Centurion! Wen tickets!

In Kompetisie, Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Hierdie Saterdag, die 29ste September, is dit weer tyd vir die jaarlikse Blood Brothers rock ‘n roll show. Hulle trek nou al by die vierde een en hierdie jaar se Gauteng gedeelte van die  show gaan plaasvind  by Platteland in Centurion – ‘n splinternuwe venue met ‘n befokte stage, ligte en sound. Dink daaraan dit as ‘n cooler version van Weiveld. As …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBlood Brothers is hierdie Saterdag in Centurion! Wen tickets!
Check hom

Die Blood Brothers show is uiteindelik presies waar dit moet wees. 2017 was gees!

In Rolbees Reviews deur griffin1 Eiertjies

Wat het ons gedink van Blood Brothers hierdie jaar? Third time is the charm of flou tee? Het ons van die hele produksie gehou of net van ‘n klein stukkie daarvan? Hat-trick of slap riempie? Voor ons julle tune, soos ouder gewoonte, net weer ‘n paar huldeblyke – ‘n buig, hoed afhaal en elegante swaai in die rigting van die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Blood Brothers show is uiteindelik presies waar dit moet wees. 2017 was gees!