Check hom

Watkykjy se zef, dog fokken moeilike blokkiesraaisel. Nommer 1.

In griff se games deur griffin

Nouma dagsê al julle intektuele reuse, gomgatte en lui bliksems wat op ‘n Vrydag net lus is om kromrug te trek by die werk. Jy kan seker nie wag om te fokof nie, of hoe? Moenie vrees nie, boeta – ons het iets wat jou about die hele res van die dag kan besig hou, mits jy nie kroek nie. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy se zef, dog fokken moeilike blokkiesraaisel. Nommer 1.