Check hom

Blink Stefanus steel ‘n lyf

In Zefshop deur griffin2 Eiertjies

Ons vriend en inzeftigating reporter, Ben het verder gaan ondersoek instel om uit te figure waddefok Blink Stefanus mee besig is. Vandat hy op die aarde geland het maak hy net kak orals. Dit lyk of hy nou begin om mense se lywe te steel nadat iemand anders sy lyf gesteel het van 'n statue af by die ongelukstoneel. Dinge …

griffinBlink Stefanus steel ‘n lyf
Check hom

Koop hierdie jacket en score ‘n befokte Datsun Coupe!

In Zefshop deur griffin13 Eiertjies

Dis weer oppad winter se kant toe, so jy gaan 'n spiff jacket nodig kry. Jy kan hierdie poescool Blink Stefanus jacket aanskaf teen 'n skamele R16000 en dan gooi ons hierdie befokte zef kar verniet in met die deal. Hierdie outjie is 'n 2 deur Datsun 260C SSS Coupe met automatic transmission. Hy dateer uit 1973 uit, so daar …

griffinKoop hierdie jacket en score ‘n befokte Datsun Coupe!
Check hom

Score Blink Stefanus Superhero shirts!

In Zefshop deur griffin6 Eiertjies

Order enige Blink Stefanus shirt in die volgende 3 weke by Zefshop.com en score 'n splinternuwe surprize Blink Stefanus Superhero shirt vir fokol. Die superhero shirts gaan nie te koop beskikbaar gestel word nie en is 'n once-off vibe wat ons gooi. Ons gooi ook sommer 'n lekker groot 15cmx10cm Blink Stefanus sticker in wat jy op jou kar, fridge, …

griffinScore Blink Stefanus Superhero shirts!