Check hom

Merry blerrie Krismis van Watkykjy en Blink Stefanus!

In Fokken Main Videos deur griffin16 Eiertjies

Ons het saam met Blink Stefanus besluit om hierdie jaar te probeer terug gee aan die mense wat almal se kak en gemors wegry elke week. Jirre, weet jy hoe fokken stink daai trokke? Mondkatjies all the way. Dit kan nie 'n lekker job wees nie. Hopelik sal die video so paar mense inspire om volgende jaar iets soortgelyks te …

griffinMerry blerrie Krismis van Watkykjy en Blink Stefanus!
Check hom

Carl Beukes van Binneland sukkel om werk te kry

In Zefshop deur griffin6 Eiertjies

Ons virend en inzeftigating reporter, Ben het vir ons gaan ondersoek instel oor Suid Afrika se acting industry en met Carl Beukes, die ou wat die rol van Dylan Fourie op Binneland vertolk gaan praat. Ben vind ook vir ons uit hoekom sekere rolle nie na Carl toe gaan nie. Almal het maar hulle flaws, maar Carl is nogal fokken …

griffinCarl Beukes van Binneland sukkel om werk te kry
Check hom

En nou, ou grootpoot?

In Zefshop deur griffin12 Eiertjies

‘n Hele paar mense het uitgefreak en getune Blink Stefanus spot met arm mense in sy videos (sonder om enige agtergrondkenniste dra van wat actually gebeur). So nou spot ons maar met ander mense. Chicks met groot voete.

griffinEn nou, ou grootpoot?