Check hom

Nuwe limited Blink Stefanus skippies beskikbaar

In Zefshop deur griffin9 Eiertjies

Elke paar maande bring Blink Stefanus 'n nuwe range shirts uit op Zefshop. Die cool ding is dat die ranges uitgebring word in limited hoeveelhede, so jy lyk nie soos elke tweede Ed Hardy poes nie. Jy is 'n unieke sneeuflokkie. Mos. In die nuwe range is daar agt nuwe designs en daar is slegs 30 shirts beskikbaar in elke …

griffinNuwe limited Blink Stefanus skippies beskikbaar