Tag Archives: blink stefanus

Wen ‘n kas Blink Stefanus bier! Twaalf liter, pappie!

Vandag is daar 'n hele klomp kompetisies hier op Watkykjy om jou in die langnaweek in te vat. Check uit hier teen duik tyd. In die meantime, wen so bietjie fokken bier, man! Elke twee weke gee Blink Stefanus 'n kas Blink Stefanus bier weg. Pryswenner bier! Elke botteltjie is 500ml. Al wat jy moet doen, [...]
Gefile in kompetisie | Tagged | 2 Comments

Smart in Africa – die farewell party

Ons het bietjie saam met die ouens (Brett Wild, Anton Crone en Blink Stefanus) gaan party die aand voor hulle in hulle Smart karretjie geklim het om in Afrika in te fok. Daar was 'n bra, Kurt Schlechter,  wat die weirdste fokken drinks aanmekaar geslaan het. Stuff soos Biltong Mojitos. Ja, biltong mojito's. Weet jy [...]
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 1 Comment

Mal moere beplan trip in Afrika in met ‘n Smart kar

Ons het 'n hele paar biere gaan drink saam met 'n mal soutie, Brett Wild wat 16 Mei saam met 'n tjommie in Afrika in gaan bliksem op 'n 5 weke trip. Hulle gaan dit nie in 'n fancy 4×4 doen met 'n support car of iets nie. Nope, hulle pak die trip aan in [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 9 Comments

Blink Stefanus klap KKNK

Blink Stefanus het by KKNK gaan rondloop en almal wat hy kon opspoor gevra wat hulle blink idees was… Almal was moerse vriendelik en gaaf gewees. Dankie dat julle saamgespeel het… Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 3 Comments