Check hom

Hier is vir jou ‘n fokken mes! Black Cat Bones het ‘n nuwe album uit.

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

The Black Cat Bones – Here is a Knife Dit was seker so teen Maart se kant voorverlede jaar toe Andre Kriel, Kobus De Kock Jnr en Chris Van Der Walt my meegedeel het dat hulle besig was om te werk aan ‘n nuwe album. Dink dit was nog daar by Hard Rock Cafe in Menlyn. Bestaan die plek ooit …

RolbeesHier is vir jou ‘n fokken mes! Black Cat Bones het ‘n nuwe album uit.
Check hom

The Black Cat Bones klap episode 2 van die Distilled Sessions

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffinRek jou bek

Die eerste episode van Distilled het verlede week uitgekom en het die brasse van Wonderboom het in hom ge-feature. Hierdie is ‘n befokte nuwe weeklikse YouTube musiekreeks en feature elke week ‘n nuwe tipe van mini concert wat by Craft Exchange in Pretoria verfilm word. Daar word elke week ‘n Suid-Afrikaanse band of artist ge-feature wat die geleentheid gegee word om drie songs van hulle keuses …

griffinThe Black Cat Bones klap episode 2 van die Distilled Sessions
Check hom

Gimmicks, kobras, katte en so bietjie murg in die pype by Railways Cafe

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

(fotos deur Marina Mare) Just to set the tone, hier is ‘n mock interview wat Noel Redding en Mitch Mitchell met Jimi Hendrix gevoer het back in the day. Noel se laaste vraag was: “So Jimi how much do you rely on gimmicks?” en sy antwoord was: “Gimmicks, there we go again, gimmicks, man I’m tired of people saying we …

RolbeesGimmicks, kobras, katte en so bietjie murg in die pype by Railways Cafe
Check hom

Hoe rock ‘n roll is Hard Rock Cafe in Menlyn?

In Rolbees Reviews deur Rolbees2 Eiertjies

Saterdagaand het ek vir die eerste keer in dekades die pad voor Menlyn Shopping Centre omgery aan Atterburyweg se kant. Dit het my heavy flashbacks gegee. Van Vrydae aande se skateboarding in die back storage rooms van die ou Menlyn Park tot ons fucked moeg was. Chesterfield sigarette, WASP, Dead Kennedys, Toy Dolls, Skull Grinder wiele op Pick and Pay …

RolbeesHoe rock ‘n roll is Hard Rock Cafe in Menlyn?