Check hom

Coelacanth, The Black Cat Bones en Bittereinder stream ‘n ding raak!

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Dinge raak al hoe besiger, nê. So, ek gaan net so vinnige een vandag gooi. So many streams so little time. Wie het my moerse beïndruk die afgelope tyd? Die Coelacanth Drinking Club se live stream Saterdag op die Homestage platform was jare se pret. Jaco Mans het ge-joke dat baie van die songs Die Bones se B-span materiaal is …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
RolbeesCoelacanth, The Black Cat Bones en Bittereinder stream ‘n ding raak!
Check hom

Bantu Continua Uhuru Consciousnesses en Bittereinder Bliksem ‘n ding in Bassline

In Watkykjy Reviews deur Kaptein Kortbroek

As jy die troepe van Soweto al in aksie gesien het sou jy verstaan het. As jy nog nie die geleentheid gehad het nie, maak of jy ‘n Blou Bul is en gooi ‘n mission na hul buurt vir ‘n experience wat jou so al in die bolloks sal skop. BCUC gee elke keer alles my bra, en ‘n live …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekBantu Continua Uhuru Consciousnesses en Bittereinder Bliksem ‘n ding in Bassline
Check hom

Bittereinder! Nuwe album! Nuwe video! Nuwe toer!

In Kief musiek deur griffin

Bittereinder se nuwe music video vir “Skerm” is sopas uitgepomp op die interwebsmasjien.  Dit handel oor hoe ons almal ons lewens agter skerms lei. Moerse fokken diep vibes. Diep seuns met dik beats. Jy kan ook Bittereinder se nuwe album pre-order op iTunes. Click net op die prentjie, hoor. En heel onder is ‘n flyer met al hulle toerdatums. Ons …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBittereinder! Nuwe album! Nuwe video! Nuwe toer!

Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant

In Kief musiek deur griffin

Hierdie post is 211 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,648,355 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant