Check hom

Kan jy hekkies hardloop?

In Kompetisie deur griffin8 Eiertjies

In hierdie mal, onregverdige wêreld waar enige iemand famous kan wees, is die spreekwoordelike "fifteen minutes" nie genoeg nie, my bra. 'n Gabba wil mos sy skills kan showcase teen enige tyd. Dis hoekom Michael Flanagan besluit het om 'n wêreldrekord te klap. Once. Hy reken “If you can’t be the number one at something, you’ll always feel like a …

griffinKan jy hekkies hardloop?