Check hom

Kick-ass flieks en ander fun stuff uit die 90s! (deel 1 van 2)

In Movies en TV deur griffin

Gen X-ers het nogal die jackpot geslaan, want hulle het sorgvry grootgeword in die 80s met slegs TV wat hulle distract het vir ‘n uur of twee per dag. Die res van die tyd was buite in die strate op fietse met tjommies spandeer. Die kids kon na hulleself kyk en baie van hulle kon selfs vir hulleself dink ook. …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinKick-ass flieks en ander fun stuff uit die 90s! (deel 1 van 2)