Check hom

Guruguru – effektiewe bemarking vir armgatte!

In Bemarking, Markdag deur griffin

Het jy ‘n cool besigheid, maar jy wil graag bietjie die woord versprei? Was 2019 vir jou ‘n fokken tos jaar gewees? Is jy van plan jou boot prints op 2020 se ass te los? Maybe kan ons jou help. Ons het ‘n splinternuwe Maandag feature op Watkykjy om ouens soos jy te help. As jy belangstel, drop ‘n mail  …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinGuruguru – effektiewe bemarking vir armgatte!