Check hom

Geldjie, asseblief…

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Veronica Ons is almal al so bietjie moeg vir gee. Elkeen met ‘n hand hou hoedjie uit. “Geldjie, asseblief, dan kyk ek mooi na jou kar, mevrou.” “Geldjie asseblief vir my buurvrou se niggie se dogter se vriendin, die arme vrou het vier nalatige lammetjies en geen geld vir sigrets, neppies, en ‘lektrisity nie.” “Geldjie asseblief vir klein Japie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeGeldjie, asseblief…