Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae – Batman: 1960s Afrikaanse montage

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Ons het bietjie gaan kyk hoe Batman in Afrikaans sou lyk in die 1960s as dit 'n Afrikaanse montage sou wees. Hy is nogal 'n bebliksemde omie en sy side-kick, Jaap is nogsteeds so skeef soos 'n drierandnoot. Daar het nie juis iets verander in die laaste odd vyftig jaar nie… Hierdie post is 372 keer in totaal gelees en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Batman: 1960s Afrikaanse montage
Check hom

Batman bly in fokken Port Elizabeth, my blaar!

In Spec-takel deur griffin

Hey Griff, My swaer het hierdie go-go-gadget zefkar in Newtonpark, PE afgeneem. Batman hou klaarblyklik van braai, naai en die Baai, pappie! Tjirs, Jimmy Hierdie post is 177 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,649,883 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBatman bly in fokken Port Elizabeth, my blaar!