Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Zef koning gevind op William Nicol. Hy het uit die Wesrand ontsnap. Andre Wiskunde is maar ‘n bliksem Thelsa Griffin en mede Zefspotters, Ons loop dié kalant raak in Pretoria by die Golf klub nogal… Hy het selfs ‘n girl gekry wat bereid was om die gouelokkies Nissan saam hom te ry! 😂😂😂 Lamont Hierdie klink na ‘n lekker jol …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters