Check hom

God help us, Avastar maak nou ‘n music video!

In Fokken Zef Videos deur griffin

Mike Basson van Avatard night club gaan nou 'n music video maak. As ons die bra so uitcheck, sal die music seker teen 148 "boets" per second gooi. 1 September is niemand ander as nie David Hasselhoff ook by die club. Ons sal dit dik smaak om video kamera's saam te vat en te gaan kak maak met die marabs, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGod help us, Avastar maak nou ‘n music video!