Tag Archives: autotune

Serene Branson word ge-autotune. Stukkend.

Mens kan nie regtig vir beter vra nie… (shot, George) Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 13 Comments

Autotune tune nou fokken zef ook

Ek gaan nie vir julle in diepte probeer verduidelik wat autotuning is nie, maar dit behels min of meer die tuning van mense se stemm in normale videos om dit soos daai kak hip-hop R&B tunes te laat klink. Dis 'n nuwe fad en hopelik sal dit so poesgroot raak dat mense soos Kanye West [...]
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 2 Comments