Check hom

Check hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!

In Kief musiek, Rolbees Reviews deur Rolbees

Wel, die nasionale inperking is gisteraand verleng. What a time to be alive. Die infeksiekoers lyk redelik stabiel maar die sterftesyfers bly maar nog redelik hoog. Die slim mense wat op die National Corona Virus Command Council dien moes obviously ‘n paar moeilike besluite neem. Toets, toets, toets, een, twee, drie! Isoleer, isoleer isoleer! Dis ou Tedros (try jy maar …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
RolbeesCheck hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!
Check hom

Arno Carstens se Aandblom 13 is ‘n unieke stukkie werk

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Arno Carstens – Die Aandblom 13 ‘n Album is ‘n wêreld op sy eie, of soms ’n heelal, geskep deur die kunstenaar. Partymaal bewonder jy die artistieke konstruksie van ‘n afstand af, ander kere dans jy saam met die karakters wat in die selfgemaakte wêreld leef, absorbeer jy die idees en klanke in jou onderbewussyn; soms sluk die heelal jou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesArno Carstens se Aandblom 13 is ‘n unieke stukkie werk

Arno Carstens klap AC/DC se “Highway to Hell”

In Kief musiek deur griffin

Die man is ook baie naby om sy nuwe album te release, maar geniet solank hierdie treffertjie… Hierdie post is 54 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,662,794 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinArno Carstens klap AC/DC se “Highway to Hell”