Check hom

Apocalypse Later se live performance op Distilled!

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffin

Apocalypse Later is ‘n betreklik nuwerige 5 piece Neo-Grunge band met helfte van hulle members in Joburg en die ander helfte in Pretoria. Hulle het ‘n moerse lekker sound wat ‘n mix is van ‘n tipe L7 en Nirvana distortion met synth en keyboards en dit word afgerond met Bronwyn Bing se befokte lead vocals wat sy uitbassuin. Hulle lys …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinApocalypse Later se live performance op Distilled!
Check hom

Apocalypse Later jol by die Watkykjy party 25 November!

In Watkykjy Gigs deur griffin

Ontmoet Apocalypse Later, een van die befoktste local bands wat jy nog nooit gesien of gehoor het nie, omdat hulle nogal vars op die scene is.  Hulle het al ‘n paar kleinerige gigs hier en daar gejol, maar ons is fokken excited om hulle op die line-up te sit! Dink bietjie aan ‘n mix tussen Hole, Nirvana, L7 en ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinApocalypse Later jol by die Watkykjy party 25 November!