Check hom

Vat Vyf! Week 11 van 2017 – Cool komkommers, SASSA en Opel wen iets anders as skaam

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Navorsing in Australië het bevind dat komkommers van rockmusiek hou en om in slaapsakkies te slaap. Jy lees reg. Die Universiteit van Sydney het bevind komkommers wat na rockmusiek luister, het baie groter en meer reguit gegroei as die wat aan jazz- en klassieke musiek blootgestel is. Nou maak die term “komkommerkoel” ook heelwat meer sin. Dis natuurlik nie …

PK MalherbeVat Vyf! Week 11 van 2017 – Cool komkommers, SASSA en Opel wen iets anders as skaam
Check hom

Watkykjy nuus round-up. Week 3. Fietsry boners en finansies.

In Wat is nuus? deur griffin4 Eiertjies

Fietsry boner 'n Twee-en-twintigjarige fietsryer van Ierland het onlangs uitgevind waar sy perineum sit, want hy het dit faktap gestamp teen sy bergfiets se crossbar. In case jy wonder waar jou perineum sit, druk gou jou hand voor by jou broek in en voel rond in daai gedeelte daar tussen jou balsak en jou hol. By chicks staan dit normaalweg …

griffinWatkykjy nuus round-up. Week 3. Fietsry boners en finansies.