Check hom

Vat Vyf: Week 48 van 2017 – GuptaChoice, Harry kry tiete en Pieter Mulder gee op

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Daar het hierdie week ‘n Harry losgebars met die aankondiging dat nog ‘n koninklike besluit het om sy crown jewels te laat toesluit vir veilige bewaring. Prins Harry het sy verlowing aangekondig aan die Amerikaanse aktrise, Meghan Markle. Alhoewel die twee eers in 2016 begin kys het, word die troue vir Mei 2018 beplan. Soos ek hier tik, is …

PK MalherbeVat Vyf: Week 48 van 2017 – GuptaChoice, Harry kry tiete en Pieter Mulder gee op
Check hom

Vat vyf! Week 47 van 2017 – Mugabe fokof, Dolly maak zak en Oscar kry ‘n kak deal

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) In enige speech word bedankings gewoonlik vir heel laaste gelos. En na 37 jaar se speech oor hoe die Weste verantwoordelik is vir die meeste van sy land se probleme, het Robert Mugabe by sy bedankings uitgekom. Wel, bedanking. Jip, die ou fossiel het bedank. Kyk, die laaste keer wat daar soveel in die strate gedans is, was by …

PK MalherbeVat vyf! Week 47 van 2017 – Mugabe fokof, Dolly maak zak en Oscar kry ‘n kak deal
Check hom

Vat Vyf! Week 33 van 2017 – Die Bokke lyk soos Lion Lager bierblikke en Grace Mugabe deel PKs uit

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Kyk, vir jarre nou al sien Springbok ondersteuners rooi as hul span kak speel. Maar toe die aankondiging laasweek kom dat die Bokke in rooi truie gaan speel in ‘n away-game teen Argentinië (om kwansuis 25 jaar se eenheid in SA Rugby te vier), braak Jake White gal en noem dit ‘n geldmaakfoefie. Fok. That’s like the pot calling …

PK MalherbeVat Vyf! Week 33 van 2017 – Die Bokke lyk soos Lion Lager bierblikke en Grace Mugabe deel PKs uit
Check hom

Vat Vyf! Week 23 van 2017 – Gupta leaks, Helen Zille en ‘n Sunnyside hoer

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Nie alle rassiste dra khaki of boikot die Spur nie. En Suid-Afrikaanse soapies sukkel om aan kykers die intrige te bied wat nog ‘n week se GuptaLeaks revelations aan die lig gebring het. Van die e-posse bewys glo onteenseglik dat die Guptas ‘n swart merkie agter hul naam kan sit vir die wyse waarop hulle aangedring het op witmense …

PK MalherbeVat Vyf! Week 23 van 2017 – Gupta leaks, Helen Zille en ‘n Sunnyside hoer