1. Wanneer dit by padveiligheid en spoed kom, wil ‘n mens nou wragtag nie vr ‘n ieder en elk preek nie, maar die hel is los vir ‘n 51-jarige pastoor wat hierdie week naby Vanderbijlpark vasgetrek is toe hy 236km/h in ‘n 120 km/h-sone gery het. In sy Mercedes-Benz S350. Moet nogals ‘n groterige en welgestelde gemeentetjie wees. Ek wens …
Vat Vyf! Week 11 van 2018 – Oz val vir fake news, Liefling zaber Nadine en Bloem se model is Moss te maer
Vat Vyf! Week 9 van 2018 – Ministers, Rassie Erasmus en kakdom skoolkinders
1) Kyk, die helde het geval hierdie week. Cyril Ramaphosa, ons nuwe president (wanneer kan mens ophou om hom nuut te noem?) het sy eerste kabinetskommeling aangekondig en van 10 ministers ontslae geraak. Lynne Brown gaan uiteindelik by haar haarafspraak kan uitkom. Des van Rooyen gaan uiteindelik voel of hy iewers ‘n konstruktiewe bydrae kan maak (maar nie in die …
Vat vyf! Week 7 van 2018 – Zuma fokof uiteindelik!
1) Bedankingsbriefies is darem maar fokken oulik is dit nie? “Dankie Petro-Liesbet vir gistraand. Volgende keer sal ek beter mik. Belowe.” – Abri. “Dankie Juffrou dat jy Gotliep gister jou boeke laat dra het. Hy is erg ingenome. PS: Weet jy dalk hoe om kolle uit ‘n skoolbroek te kry?” – Mevrou Steyn. “Dankie Janus vir die leen van jou …
Vat vyf! Week 6 van 2018 – Space karre, Zuma, oom Angus en voorvelle
1) Die vent, Elon Musk is darem maar vir jou ‘n gawe karakter. Gebore Suid-Afrikaner wat die wêreld gereeld regop laat sit met al sy foefies. As jy vir hom sê iets kan nie gedoen word nie, is sy response: “Watch this space.” Toe watch almal this space hierdie week en sien hoe sy ruimtemaatskappy, SpaceX, die kragtigste vuurpyl sedert …