Check hom

Vat Vyf! Week 3 van 2018 – Shitholes, Tony & Tony en Minister Vrees Fokol

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1. Saoedi-Arabië het hierdie week uit die rolprent-woestyn gekom nadat kroonprins Mohammed bin Salman die 35-jaar lange verbod op fliekteaters en kommersiële rolprente opgehef het. Die verbod is in die 1980’s ingestel nadat daar gevoel is dat mans en vrouens in openbare plekke van vermaak, te veel met mekaar gemeng het. Fok. Wat volgende? Die toelaat van vasdans? Om die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 3 van 2018 – Shitholes, Tony & Tony en Minister Vrees Fokol
Check hom

Vat Vyf! Week 46 van 2017 – Bob Mugabe se kak is geboek. Die Kaap s’n ook…

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) As jy Dallas onthou, sal jy dalk die episode onthou aan die einde van Reeks 38 waar Bobby wat dood is in die vorige reeks, skielik springlewendig in die stort verskyn het ten aanskoue van die lifde in sy lewe, Pam (sonder haar perd). Dit het mense se verbeelding aangegryp. Hoediefok? Waddiefok? Wanneerdiefok? Alles geldige vrae, maar toe Bobby …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 46 van 2017 – Bob Mugabe se kak is geboek. Die Kaap s’n ook…
Check hom

Vat Vyf! Week 45 van 2017 – Lesbian dra wors en SAPS koops kakduur torches

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Onthou toe Lady Gaga in 2010 ‘n rok gemaak uit vleis gedra het na die MTV Video Music Awards? Fast forward 7 jaar en Mzansi se eie “vermaaklikheidster” en “musikant”, Skolopad, ruk op na die Feather Awards in ‘n uitrusting gemaak uit wors. Boerewors. So wat is die Feather Awards? Dis Suid-Afrika se eie LGBTI Toekennings. Lesbian Gay Bisexual …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 45 van 2017 – Lesbian dra wors en SAPS koops kakduur torches
Check hom

Vat Vyf! Week 34 van 2017 – Die Guptas se Winter Sale, mensvreters en koeitjies en kalfies

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Hierdie week praat ons ernstige dinge. Geen meer geselsies oor koeitjies en kalfies nie! Bewyse kan gevind word in nuus headline van die week: “Drie vas oor kalf in badkamer.” Fok. Okei, geen geselsies oor koeitjies nie. Kalfies is nuuswaardig, it seems. Drie mans tussen die ouderdomme van “wamykoene” en “klaarskuimgepis” is in Tweeling in die Vrystaat in hegtenis …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 34 van 2017 – Die Guptas se Winter Sale, mensvreters en koeitjies en kalfies