Check hom

Watkykjy se top tien 2018 count down van kak nuus in SA. Deel I.

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

Waddefok? ‘n Volle jaar al reeds in sy moer in? Dit was dan gister nog kersfees gewees! Wat word van ons tyd en ons geld? O ja, meeste van dit word gefokkensteel. Kom ons kyk dan maar eerder hoe dinge oor die jaar verloop het in ons land. Hier is Deel 1 van PK Malherbe se top 10 vanuit Vat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeWatkykjy se top tien 2018 count down van kak nuus in SA. Deel I.
Check hom

Vat Vyf! Week 38 van 2018 – Zol is nou legal!

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Eers was daar De Lille en Zille. Nou’s daar weer ‘n spul Trille. Na die selfpyniging wat die DA in die Wes-Kaap oor die laaste paar maande moes ondergaan, het almal gehoop daar sal werklike winde van verandering waai en dat die party sy kop sal kan optel. Toe kom die winde. Alan Winde om presies te wees. Die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 38 van 2018 – Zol is nou legal!
Check hom

Vat Vyf! Week 37 van 2018 – Dagga is nou uncool – Elon Musk rook zol.

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) ‘n Nuwe vorm van selfbevrediging, getiteld Muskurbeer, is hierdie week amptelik erken. Dit volg nadat Elon Musk van Tesla tydens ‘n podcast ‘n trek van ‘n daggasigaret geneem het voor twee van die maatskappy se senior beamptes bedank het en aandele kort daarna met 6% geval het. Een fokken trekkie, pappie! Die mag wat die man darem het. Dis …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 37 van 2018 – Dagga is nou uncool – Elon Musk rook zol.
Check hom

Vat vyf! Week 8 van 2018 – Malusi Gigaba vra dat jy die zak terugbetaal wat hulle gesteel het

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Bereken die volgende woordsom: 250 koshuisleerlinge van ‘n Oos-Kaapse hoërskool word na die hospitaal gehaas. Hoekom? Weens worsies. Skies… Weense worsies… Die 250 word ontslaan, maar nog 180 koshuisleerlinge van die skool word daarna opgeneem vir voedselvergiftiging. Hoeveel koshuisleerlinge in totaal is deur die week opgeneem? Is dit: a) Te veel b) 19 c) Malusi Gigaba se moer 2) …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat vyf! Week 8 van 2018 – Malusi Gigaba vra dat jy die zak terugbetaal wat hulle gesteel het